Joke of the day…
January 14, 2011 in Uncategorized
Filemon het ‘n hoenderplaas gekry deur die staat se grondhervormings-ding.
Sy buurman was ook ‘n hoenderboer en het kom kennis maak.
“Hoenderboerdery is nie maklik nie,” verduidelik hy. “Ek sal jou 100
kuikens gee
om te help begin.”
Filemon was baie dankbaar. Die buurman kom loer weer in, so twee weke later,
om
te hoor hoe dit gaan.
“Hau, nie te goed nie. Al die kuikens hy het gavrek !!
Die buurman sê: “Ek kan dit nie glo nie. Ek het nog nooit probleme gehad
nie.
Laat ek jou nog 100 kuikens gee.”
Twee weke later ontmoet hulle weer, en Filemon sê weer:
“Ek kan det nie verstaan nie….almal die kuikens hy het weer gavrek…”
Verstom vra die buurman: “Wat het verkeerd gegaan? Wat het jy aan hulle
gedoen?”
Filemon: “Eish, ek weet nie so mooi nie.
Miskien ek plant hulle te diep.
anyway, one evening we made hotdogs, different than the usual way, we used leftover tomato and onion gravy from the previous evenings’ pap and we added salad, I must admit that it came out way better then I imagined…
